For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Grondboontjie.

Grondboontjie

Grondboontjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Aeschynomeneae
Genus:
Arachis
Spesie:
A. hypogaea
Binomiale naam
Arachis hypogaea

Die grondboontjie (Arachis hypogaea) is 'n spesie in die ertjiefamilie Fabaceae inheems aan Suid-Amerika. Dit is 'n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50 cm hoog groei. Die blare is afwisselend gerangskik, veervormig met vier "blaartjies" (twee teenoorstaande pare; met geen eindblaartjie nie), en elke "blaartjie" is 1 tot 7 cm lank en 1 tot 3 cm breed. Die vorm van die blom van die plant is tipies aan ander plante in die ertjiefamilie, 2 tot 4 cm wyd, met geel en rooi are. Na bestuiwing ontwikkel die vrug in 'n peul van 3 tot 7 cm lank en bevat 2 tot 3 (in uitsonderlike gevalle 1 of 4) sade, wat dan hul weg ondergrond baan om ryp te word.

Alhoewel dit in die kookkuns as 'n neut gesien word, is die vrug van die grondboontjie botaniesgesproke 'n houtagtige peul en tegniesgesproke nie 'n neut nie, soos met die Engelse benaming van peanut. In hierdie aspek is die Afrikaanse benaming tegniesgesproke korrek, deurdat daarna verwys word as 'n boon en nie 'n neut nie.

Alternatiewe Engelse benaminge is groundnuts, earthnuts, goobers, goober peas, pinders, manila nuts en monkey nuts (die laasgenoemdes verwys gewoonlik na die hele peul en nie net na die sade nie.) Nederlandse benaminge is apennootjes, aardnoten of pinda's.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Grondboontjie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?