For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vroegdinastiese Tydperk van Egipte.

Vroegdinastiese Tydperk van Egipte

’n Bord wat in die Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte gemaak is. Dit beeld ’n man op ’n boot uit saam met ’n seekoei en krokodil.

Die Argaïese of Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte het begin net ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte omstreeks 3100 v.C. Dit het oor die 1ste en die 2de Dinastie gestrek tot omstreeks 2686 v.C., of die begin van die Ou Ryk.[1]

Tydens die 1ste Dinastie is die hoofstad van Abydos na Memphis verskuif en die land is deur ’n Egiptiese god-koning regeer. Abydos het die belangrikste heilige gebied in die suide gebly. Talle kenmerke van Antieke Egipte soos sy kuns, argitektuur en godsdiens het in hierdie tyd vorm aangeneem.

Twee lande
in hiërogliewe
N16
N16

Voor die vereniging van Egipte het die streek uit talle outonome dorpe bestaan. Tydens die vroeë dinastieë en vir die grootste deel daarna het Egipte bekend gestaan as die Twee Lande. Die farao's het ’n nasionale administrasie gevorm en koninklike goewerneurs aangestel. Die geboue van die sentrale regering was gewoonlik opelugtempels van hout en sandsteen.

Die vroegste hiërogliewe het net voor dié tydperk ontstaan, hoewel min bekend is oor die gesproke taal wat hulle verteenwoordig.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 479. ISBN 0-19-815034-2.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vroegdinastiese Tydperk van Egipte
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?