For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for 20ste Dinastie van Egipte.

20ste Dinastie van Egipte

Die 20ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XX geskryf) word saam met die 18de en die 19de Dinastie beskou as die tyd van die Nuwe Ryk. Dit was die laaste dinastie van dié ryk en is gevolg deur die Derde Oorgangstydperk.

Heersers

[wysig | wysig bron]

Die farao's van die 20ste Dinastie het sowat 120 jaar lank regeer, van omstreeks 1187 tot 1064 v.C. Hulle was:[1]

Farao Troonnaam Bewind Graftombe
Setnachte Oeserchaoere 1189 – 1186 v.C. KV14
Ramses III Oesermaatre-Merjamoen 1186 – 1155 v.C. KV11
Ramses IV Oeser/Heqamaatre Setepenamoen 1155 – 1149 v.C. KV2
Ramses V Oesermaatre Secheperenre 1149 – 1145 v.C. KV9
Ramses VI Nebmaatre Merjamoen 1145 – 1137 v.C. KV9
Ramses VII Oesermaatre Setepenre Merjamoen 1137 – 1130 v.C. KV1
Ramses VIII Oesermaatre Achenamoen 1130 – 1129 v.C.
Ramses IX Neferkare Setepenre 1129 – 1111 v.C. KV6
Ramses X Chepermaatre Setepenre 1111 – 1107 v.C. KV18
Ramses XI Menmaatre Setpenptah 1107 – 1077 v.C. KV4

Verval

[wysig | wysig bron]

Die farao's van die 20ste Dinastie het gely weens gevegte om die troon onder die erfgename van Ramses III. Drie van sy seuns het byvoorbeeld die mag oorgeneem, as Ramses IV, Ramses VI en Ramses VIII. Daar was ook ’n reeks droogtes, ondergemiddelde oorstromings van die Nylrivier, hongersnood, burgerlike onrus en amptelike korrupsie – wat alles die mag van die farao ondermyn het. Die mag van die laaste koning, Ramses XI, was so swak dat die hoëpriesters van Amoen by Thebe in die suide die eintlike heersers van Bo-Egipte geword het, terwyl Smendes Benede-Egipte selfs voor Ramses XI se dood beheer het. Smendes sou eindelik die 21ste Dinastie by Tanis stig.[2]

Tydlyn

[wysig | wysig bron]
Ramses XIRamses XRamses IXRamses VIIIRamses VIIRamses VIRamses VRamses IVRamses IIISetnachte

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Chronological Table for the Dynastic Period in Erik Hornung, Rolf Krauss & David Warburton (red.), Ancient Egyptian Chronology (Handbook of Oriental Studies), Brill, 2006
  2. Dodson, A., Hilton, D. The Complete Royal Families of Ancient Egypt. Thames & Hudson, ble. 185-186

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Voorafgegaan deur
19de Dinastie
20ste Dinastie Opgevolg deur
21ste Dinastie
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
20ste Dinastie van Egipte
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?