For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for 9de Dinastie van Egipte.

9de Dinastie van Egipte

Die 9de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie IX geskryf) het geheers tydens ’n verwarrende periode bekend as die Eerste Oorgangstydperk. Dié tydperk het van die 7de tot die einde van die 10de Dinastie (of die 11de Dinastie in Thebe) geduur.

Die 9de en die 10de Dinastie het van omstreeks 2160 tot 2025 v.C. geduur.[1] Die dinastie is taamlik obskuur. Die oorname van die bewind van die 8ste Dinastie deur die leiers van Herakleopolis Magna was gewelddadig, en Manetho beskryf die stigter van die dinastie as "verskrikliker as sy voorgangers", wat bose dinge vir dié in die hele Egipte bewerkstellig het".

Heersers

[wysig | wysig bron]

Die 9de Dinastie is gestig in Herakleopolis Magna en die 10de Dinastie is daar voortgesit. Egipte was nie in dié tyd verenig nie en daar is ’n oorvleueling tussen dié en ander plaaslike dinastieë. Die Turynse Koningslys noem 18 name van konings, maar hul name is beskadig, onidentifiseerbaar of verlore.[2]

Die volgende lys bevat die moontlike heersers van die 9de Dinastie, gebaseer op die Turynse Koningslys. Van hulle kon net Meryibre Chety en Nebkaoere Chety sonder twyfel bevestig word deur argeologiese vondste.

Farao Notas
Meryibre Chety I Manetho se Achthoes.
[naam verlore]
Neferkare Kan die Kaneferre wees wat deur die nomarg Anchtifi genoem word.
Nebkaoere Chety II
Setoet
[naam verlore]
Mery[...]
Sjed[...]
H[...]
[drie name verlore]
Oeser(?)[...]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 480. ISBN 0-19-815034-2.
  2. Alan Gardiner, Egypt of the Pharaohs, Oxford University Press, 1961, pp. 112-13.


Voorafgegaan deur
8ste Dinastie
9de Dinastie Opgevolg deur
10de Dinastie


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
9de Dinastie van Egipte
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?