For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Manetho.

Manetho

Manetho (of Manethon; Grieks: Μανέθων, Manethōn of Μανέθως, Manethōs) was ’n historikus en priester van Antieke Egipte wat tydens die Ptolemeïese Tydperk omstreeks die 3de eeu v.C. geleef het.

Hy het die Aegyptiaca ("Geskiedenis van Egipte") geskryf. Sy werk is van groot belang vir Egiptoloë en word dikwels as verwysing gebruik om die chronologiese volgorde vas te stel van die farao's se regeringstye. Die vroegste en enigste verwysing na Manetho se Aegyptiaca wat behoue gebly het, is die Joodse historikus Josephus in sy werk Teen Apion.

Lewe en werk

[wysig | wysig bron]

Manetho was waarskynlik ’n priester van die songod, Ra, by Heliopolis en ook ’n kenner van die kultus van Sarapis (’n afleiding van Osiris en Apis).

Die Aegyptiaca was waarskynlik sy grootste en beslis sy belangrikste werk. Dit is in drie volumes verdeel en chronologies gerangskik, en sy verdeling van die farao's in verskillende dinastieë was innoverend. Hy het nie die term in die moderne sin (na aanleiding van bloedlyne) gebruik nie, maar ’n nuwe dinastie begin telkens wanneer hy die een of ander onderbreking gevind het in geografie (die 4de Dinastie van Memphis; die 5de Dinastie van Elephantine) of genealogie. Hy het telkens na ’n farao verwys as "die seun van" die vorige farao om "kontinuïteit" aan te dui.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Manetho
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?