For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ulawun.

Ulawun

Ulawun
Passiewe stoom trek uit Ulawun. Passiewe stoom trek uit Ulawun.
Ligging Wes-Nieu-Brittanje, Papoea-Nieu-Guinee
Hoogte 2 334 meter bo seevlak
Reeks Bismarck-vulkaanboog
Koördinate 5°03′00″S 151°20′00″O / 5.05000°S 151.33333°O / -5.05000; 151.33333
Bergtipe Stratovulkaan
Laaste uitbarsting 2019
Ligging van Ulawun op 'n kaart (Papoea-Nieu-Guinee)
Ulawun
Ulawun
Ligging in Papoea-Nieu-Guinee.

Ulawun is 'n basaltiese en andesitiese stratovulkaan in die provinsie Wes-Nieu-Brittanje, op die eiland Nieu-Brittanje, in Papoea-Nieu-Guinee.

Die vulkaan lê sowat 130 km suidwes van die township Rabaul en is die hoogste berg in Nieu-Brittanje. Teen 2 334 m is dit die tweede hoogste berg op die Bismarckargipel en een van die aktiefste vulkane in Papoea-Nieu-Guinee. Altesaam 22 uitbarstings het al sedert die 18de eeu plaasgevind. Verskeie duisende mense woon naby die vulkaan. As gevolg daarvan en van sy geskiedenis van uitbarstings, is Ulawun aangewys as 'n Dekadevulkaan.

Onlangse aktiwiteit

Ulawun en Lolobau-eiland.

In die afgelope paar jaar is daar voortdurend aktiwiteit by Ulawun, met gereelde klein ontploffings, baie skade en groot lewensverlies.

Die mees onlangse uitbarsting het op 26 Junie 2019 begin, en dit het gou in 'n sub-Pliniese uitbarsting verander, met as wat tot 19 km hoog gestyg het.[1] Meer as 5 000 mense is in veiligheid gebring en vlugte na die nabygeleë Hoskinslughawe is gekanselleer. Lawa het op drie verskillende plekke oor die Nieu-Brittanje-snelweg geloop.[2]

Vulkane in Papoea-Nieu-Guinee is van die wêreld se grootste bronne van swaeldioksied. Onlangse studies het aangetoon Ulawun alleen stel SO2 teen sowat 7 kg/s vry, wat omtrent 2% van die wêreldwye emissie van SO2 in die atmosfeer is.

Verwysings

  1. "Ulawun volcano news". VolcanoDiscovery. Besoek op 29 Junie 2019.
  2. Shelton, Tracey; Graue, Catherine (28 Junie 2019). "Papua New Guinea's Mount Ulawun volcano erupts and sends thousands of residents fleeing". ABC News. Australian Broadcasting Corporation. Besoek op 29 Junie 2019.

Skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ulawun
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?