UTC-08:30
UTC−08:30 is 'n tydsone wat 8:30 ure vroeër as Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) is.
Die tydsone is tot 26 April 1998 in die Pitcairneilande gebruik. Op 29 April is die tydsone na UTC-08:00 gewysig, so na 23:59:59 was dit 00:30:00.[1] Die tydsone word nie meer gebruik nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Clock changes in Adamstown" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2010.
Tydverskuiwings ten opsigte van Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) | |
---|---|
180° tot < 90°W | |
90°W tot < 0° | |
0° tot < 90°O | |
90°O tot < 180° | |
180° tot < 90°W) |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.