UTC-02:30
UTC-02:30 is die tydsone vir:
Lande en gebiede wat somertyd toepas
[wysig | wysig bron]Die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador gebruik UTC-2:30 as somertyd vir die eiland Newfoundland en die suid-ooste van Labrador.
Daar is geen ander lande of gebiede wat hierdie tydsone gebruik nie.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Stede in UTC-2:30
Tydverskuiwings ten opsigte van Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) | |
---|---|
180° tot < 90°W | |
90°W tot < 0° | |
0° tot < 90°O | |
90°O tot < 180° | |
180° tot < 90°W) |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.