UTC-05:00
UTC-05:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word. Dit mees oostelike punt van die sone lê op die Kanadese Labrador-skiereiland, terwyl die sone na die weste toe maksimaal tot 90° WL strek.
Gebiede in die sone van UTC−5
[wysig | wysig bron]Gebiede wat net in UTC-5 lê
[wysig | wysig bron]Lande wat oor verskeie sones strek
[wysig | wysig bron]- Verenigde State van Amerika en Kanada (Oos-Amerikaanse Tyd = "Eastern Standard Time", tewens "Central Time Zone"-somertyd)
- Ecuador
- Brasilië: Acre en die suidweste van Amazonas
Tydverskuiwings ten opsigte van Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) | |
---|---|
180° tot < 90°W | |
90°W tot < 0° | |
0° tot < 90°O | |
90°O tot < 180° | |
180° tot < 90°W) |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.