For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Texaanse Onafhanklikheidsoorlog.

Texaanse Onafhanklikheidsoorlog

Texaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Slag van San Jacinto
Datum 2 Oktober 183521 April 1836
Texaanse en Meksikaanse vloot-bedrywighede het in die 1840's voortgeduur.
Ligging Texas
Resultaat
Gebieds-
veranderinge
Texaanse onafhanklikheid van Meksiko (de facto), nie erken deur Meksiko nie.
Strydende partye
Republiek van Texas
Vlag van Frankryk Franse huursoldate
Vlag van Verenigde Koninkryk Britse huursoldate
Vlag van Meksiko Meksiko
Tennessee vrywilligers
Oklahoma vrywilligers
Aanvoerders
Stephen F. Austin
Edward Burleson
Sam Houston
James Fannin (†)
Davy Crockett (†)
William Barrett Travis (†)
James Bowie (†)
Sidney Sherman
Thomas J. Rusk
Antonio López de Santa Anna
Vicente Filisola
Martin Perfecto de Cos
Jose de Urrea
Joaquin Ramirez y Sesma
Antonio Gaona
Domingo de Ugartechea
Juan Almonte
Manuel Fernandez Castrill (†)
José María Tornel
Francisco de Castañeda
Sterkte
2 000 6 500
Ongevalle en verliese
860 2 500

Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (Engels: Texas War of Independence, Spaans: Guerra de la Independencia de Texas) of Texaanse Rewolusie (Engels: Texas Revolution, Spaans: Revolución de Texas) was 'n oorlog in Noord-Amerika tussen Meksiko en die Republiek van Texas, wat op 2 Oktober 1835 as 'n rewolusie teen Meksikaanse heerskappy begin het en op 21 April 1836 met die onafhanklikheid van Texas geëindig het. Ná die oorlog is die Republiek van Texas gestig, wat in 1845–1846 deur die VSA geannekseer is. Dit het gelei tot die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog van 1846–1848.

Vlag van die Texaanse Rewolusie.
Onafhanklikheidsbewegings in Meksiko tussen 1835 en 1846.

Gedurende die tyd toe Texas sy onafhanklikheid verklaar het, het onafhanklikheidsbewegings ook in ander deelstate van Meksiko ontstaan, en eie republieke is gestig. Die Republiek van die Rio Grande het kortstondig gedurende 1840 bestaan. Die tweede Republiek van Yucatán het in 1841 sy onafhanklikheid geproklameer, wat deur die Verenigde Koninkryk erken is, en tot die Kasteoorlog in 1847 bestaan. Die Republiek van Kalifornië het in 1846 van Meksiko onafhanklik geword en tot die Amerikaanse anneksasie tydens die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog bestaan.

  • (en) Borroel, Roger: The Texan Revolution of 1836, La Villita Pbns., 1990, ISBN 1-928792-09-X.


Vlag van Meksiko Geskiedenis van Meksiko Wapen van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Texaanse Onafhanklikheidsoorlog
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?