For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Republiek van Kalifornië.

Republiek van Kalifornië

California Republic
República de California

Republiek van Kalifornië

Junie - Julie 1846

Flag of Kalifornië
Vlag

Ligging of Kalifornië
Ligging of Kalifornië
Hoofstad Sonoma
38°17′38″N 122°27′22″W / 38.2939°N 122.4561°W / 38.2939; -122.4561
Taal/Tale Engels, Spaans
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Republiek
Goewerneur William Brown Ide
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - 25 April 1846 Begin van die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog
 - Onafhanklikheid van Meksiko 14 Junie 1846
 - Amerikaanse verowering 9 Julie 1846
 - Verdrag van Guadalupe Hidalgo 2 Februarie 1848
Oppervlakte
 - 1846 423 970 km2
163 696 sq mi
Bevolking
 - 1846 skatting 15 000 
     Digtheid 0 /km² 
0,1 /sq mi

Die Republiek van Kalifornië (Engels: California Republic, Spaans: República de California) was 'n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 14 Junie 1846 gestig is en tot op 9 Julie 1846 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Kalifornië, die een-en-dertigste deelstaat van die Verenigde State geword.

Die Bear-Flag-Opstand

Die Raadsaal van Sonoma, waar die Kaliforniese vlag vir die eerste keer gehys is.
Vlag-Monument op die historiese Sonoma plaza.
'n foto van die oorspronklike vlag van Kalifornië, wat in 1890 geneem is. Die vlag is in 1906 vernietig.

Reeds voor begin van die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog het Amerikaanse koloniste teen die Meksikaanse sentraliseringspolitiek onder die staatshoof Antonio López de Santa Anna protes. Hierdie politiek het gelei uit die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog, wat in April 1836 met die onafhanklikheid van die Republiek van Texas geëindig het. Omdat 'n oorlog tussen die Verenigde State en Meksiko meer en meer waarskynlik geword het, het die Amerikaanse ontdekkingsreisiger en politikus John Charles Fremont 'n opstand onder die Anglo-Amerikaanse setlaars in die streek georganiseer. Ook die Spaanse inwoners van Kalifornië het wederstrewig teen Meksiko geword en 33 Amerikaanse koloniste het op 14 Junie 1846 die Republiek van Kalifornië in Sonoma uitgeroep. Die Kaliforniese vlag is vir die eerste keer gehys op die Sonoma Plaza in Sonoma. Die vlag het 'n ster en 'n beer as simbool van die nuwe republiek gehad. Daarom staan die rewolusie as Bear-Flag-Opstand bekend.

Op die stigtingstag het die rebelle die hoofkwartier van Noord-Kalifornië, wat tot dan General Mariano Guadelupe Vallejo gehou was. Die eerste en enigste President van die Republiek van Kalifornië was William Brown Ide, wie se verblyfreg net 25 dae geduur het. Op 24 Junie 1846 het die Slag van Olómpali in die huidige Marin County begin, waar 55 Meksikaanse soldate onder die bevel van genl. José Castro deur die soldate van die Republiek van Kalifornië verslaan is.

Ongesiens deur die rebelle het op 13 Mei 1846 die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog begin. Die nuus het die Republiek egter tot en met die begin van Julie bereik, as die fregat USS Savannah en die twee sloepe USS Cyane en USS Levant van die Verenigde State se vloot Monterey verower het. Ná die Slag van Monterey het John Charles Fremont sy eie idee van 'n eie republiek verwerp en die Bear Flag is deur die vlag van die Verenigde State vervang.

Verwysings

  • (en) Bancroft, Hubert Howe The Works of Hubert Howe Bancroft, Geargiveer 4 Mei 2009 op Wayback Machine History of California vol 22 (1886). Also at History of California, VOL. V. 1846-1848 Geargiveer 1 Januarie 2014 op Wayback Machine
  • (en) Rice, Richard B. et al., The elusive Eden: A new history of California (2001) ch 7.
  • (en) Harlow, Neal California Conquered: The Annexation of a Mexican Province 1846–1850, ISBN 0-520-06605-7, (1982)
  • (en) "Simeon Ide's A Sketch of the Life of William B. Ide". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2012. Besoek op 30 Januarie 2008.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Republiek van Kalifornië
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?