For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Skeerpoort.

Skeerpoort

Skeerpoort
Nedersetting
Uitsig oor Skeerpoort vanuit 'n warmlugballon
Uitsig oor Skeerpoort vanuit 'n warmlugballon
Skeerpoort is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Skeerpoort
Skeerpoort
Koördinate: 25°48′11″S 27°45′46″O / 25.80306°S 27.76278°O / -25.80306; 27.76278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitBojanala Platinum
Plaaslike MunisipaliteitMadibeng
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
0232
Skakelkodes012

Skeerpoort is 'n klein nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Die naam sou te danke wees aan Hendrik Potgieter se kommando wat een Sondag hier afgesaal het, of dié van Casper Kruger wat seep en skeermesse gekoop het om hul voor te berei vir 'n besoek aan Pretoria.[1] Reeds vanaf die laat-19de eeu het die omgewing uit 'n florerende boerderygemeenskap bestaan.[2]

Ligging en omgewing

[wysig | wysig bron]

Dit is 24 km suid van Brits en 7 km suidwes van die Hartbeespoortdam geleë in oostelike Noordwesprovinsie. Enkele huise, besighede en 'n kerkgebou staan hier langs die R560-roete. Die Skeerpoortrivier loop deur die nedersetting, en sluit aan by die Magaliesrivier wat dan die Hartbeespoortdam binnevloei.

Ekonomie en aktiwiteite

[wysig | wysig bron]

Die nedersetting word omring deur die Moot se uitgebreide boorde, besproeiingslanderye en ander boerderybedrywighede. In die nabye omgewing is kampeerplekke, fietsryroetes langs die boomryke Magaliesrivier en warmlugballonvaarte word aangebied. Die Van Gaalen Kaasmakerij kan deur die publiek besoek word, en hul produksieproses kan besigtig word.[3] Die Ou Pastorie wat om en by 1884/5 opgerig is het aanvanklik gedien as 'n pastorie, maar was later in gebruik as 'n polisiestasie en privaatwoning, en is tans 'n restaurant en gastehuis.[2]

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 407. Besoek op 28 Augustus 2013.
  2. 2,0 2,1 Die Ou Pastorie
  3. Van Gaalen cheese factory, SAVenues
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Skeerpoort
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?