For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Portaal:Vlae en wapens/Pan-Afrika kleure.

Portaal:Vlae en wapens/Pan-Afrika kleure

Twee stelle van drie kleure word na verwys as die Pan-Afrika kleure.

Die term "Pan-Afrika kleure" verwys soms na groen, goud en rooi. Die kleure word nou gevind op die nasionale vlae van baie Afrikalande, en het hulle oorsprong in Ethiopië, waarvandaan hulle verwant is aan die Rastafariese beweging. Dit is op baie antieke Afrika vlae gebruik – noemenswaardig in die verband was hulle deel van die bloeisel wat op die vlag van Grenada, die Moorse staat in Spanje verskyn het. Die kleure verskyn mees prominent op die 1798 vlag van Abessinië, met die groen aan die onderkant; dit is egter per ongeluk onderstebo gehang by 'n staatsplegtigheid en die tradisie is deur die Ethiopiese regering en verskeie Afrika-lande, sowel as deur Pan-Afrikanistiese organisasies oral in die wêreld aangeneem. Die vlae word nou alledaags met groen bo (of voor) geel, en rooi aan die onderkant (of aan die agterkant) van die vlag gesien.

Behalwe vir 'n kort tydperk van besetting deur Italië onder die Fasciste, het Ethiopië buite Europese beheer gebly tydens die koloniale era, en is dus deur die nuut-onafhanklike lande in Afrika bewonder. Die aanneming van die Ethiopiese nasionale kleure is 'n gevolg hiervan. Die eerste Afrika-land om rooi, goud en groen vir die land se vlag aan te neem op onafhanklikheidwording is Ghana in 1957.

Volgens die UNIA se grondwet is die Pan-Afrika kleure rooi, swart en groen, "rooi verteenwoordig die edel bloed wat al die mense van Afrika afkoms verenig, die swart kleur vir swart mense waarvan die waardigheid deur die bestaan van die vlag gehandhaaf word, groen vir die oorvloedige natuur rykdom van die moederland, Afrika." Die UNIA se vlag is aangewys as die amptelike kleure van die Afrika Ras deur die UNIA by sy byeenkoms in Madison Square Garden op 13 Augustus 1920 in New York.

...lees verder
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Portaal:Vlae en wapens/Pan-Afrika kleure
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 ๐ŸŽ‰! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?