For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Pjongjang.

Pjongjang

Pjongjang
평양

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Noord-Korea Noord-Korea
 Provinsie P'yŏngan
 Koördinate 39°03′18″N 126°15′38″E / 39.05500°N 126.26056°O / 39.05500; 126.26056
 Gestig op 1122 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 194 vk km
 Hoogte bo seevlak 27 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 3 255 388
 - Bevolkingsdigtheid 1 019/vk km
 Tydsone UTC +8:30
 - Somertyd UTC +8:30

Pjongjang (Koreaans: 평양, P'yŏngyang) is die hoofstad en grootste stad van Noord-Korea weerskante die Taedongrivier. Die bevolking word op tussen 2,5 en 3,8 miljoen geskat. Pjongjang word as die oudste stad in Korea beskou.[1] Tydens die Joseon-Dinastie het Seoel Pjongjang as hoofstad van Korea vervang.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die eerste nedersettings aan die Taedongrivier het ongeveer 2000 jaar gelede begin. In 497 word die stad die hoofstad van die Koguryo koningkryk. In 668 val die koninkryk weens aanvalle van China, waarna die stad lank van die kaart verdwyn.

Ongeveer 250 jaar later word die stad heropgebou en die tweede hoofstad van die Koryo-koninkryk, langs Kaesŏng. Sedertdien het die stad bly groei, ondanks die feit dat dit verskeie kere aangeval en verower is, onder meer deur Japanese en Mongole.

In die Eerste Sino-Japannese Oorlog (1894-1895) is die stad feitlik heeltemal vernietig. Vanaf 1910 volg 'n periode van Japanse besetting, wat geduur het totdat die Sowjetleër die stad bevry het, aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog in 1945.

Pyongyang word die de facto hoofstad van die nuut geproklameerde Noord-Korea in 1948, hoewel Seoul volgens die grondwet die amptelike hoofstad sou bly.

Die stad het tydens die Koreaanse oorlog ernstige Amerikaanse bombardement beleef en was van 19 Oktober tot 5 Desember 1950 vlugtig in die hande van Amerikaanse en Suid-Koreaanse troepe.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Op 24 September 2015 was fotojoernalis Eddo Hartmann die eerste westerse fotograaf wat amptelik toestemming kry om fotos te neem in Pyongyang en die ook daar uit te stal; sy openbare tentoonstelling heet Setting the Stage: Pyongyang, North Korea.

Susterstede

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "P'yŏngyang" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2019. Besoek op 12 Augustus 2019.


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Pjongjang
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?