For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Macau.

Macau

Macau Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China
中華人民共和國澳門特別行政區 (Chinees)
Região Administrativa Especial de Macau da República Popular da China (Portugees)
Vlag van Macau Embleem van Macau
Vlag Embleem
Volkslied: 《義勇軍進行曲》
Yìyǒngjūn Jìnxíngqǔ (Chinees)
Marcha dos Voluntários (Portugees)
(Afrikaans: "Mars van die Vrywilligers")
Ligging van Macau
Hoofstad Macau

22°10′N 113°33′O / 22.167°N 113.550°O / 22.167; 113.550

Grootste stad Macau
Amptelike tale Chinees en Portugees
Regering


• Hoofuitvoerende Beampte
• Hoofsekretaris vir Administrasie
Spesiale Administratiewe
Streek van die
Volksrepubliek China
Ho Iat Seng
Cheong Weng Chon
Onafhanklikheid
Vorming
• Portugese administrasie
• Portugese kolonie
• Japannese besetting

• Oordraging van die
Portugese soewereiniteit aan die
Volksrepubliek China


1557
1 Desember 1887
25 Desember 1941 tot
15 Augustus 1945


20 Desember 1999
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
115,3 km2  (235ste)
44,5 myl2
73,7
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
647 700[1] (167ste)
650 900[2]
21 411 / km2 (1ste)
55 454,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$65,732 miljard[3] (85ste)
$98 322[3] (1ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$45,728 miljard[3] (81ste)
$68 401[3] (4de)

MOI (2014) 0,894[4] (18de)  –  baie hoog
Geldeenheid Pataca (MOP)
Tydsone
 - Somertyd
MST (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .mo, .香港
Skakelkode +853

Macau of Macao (Chinees: 澳門 / 澳门 Àomén, Portugees: Macau; letterlik: "Baaihawe"), amptelik die Macau Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China (Portugees: Região Administrativa Especial de Macau da República Popular da China, Chinees: 中華人民共和國澳門特別行政區), is naas Hongkong een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek China. Macau is wes van die Pêrelrivierdelta en Hongkong aan die kus van die Suid-Chinese See geleë en grens in die noorde aan die Chinese provinsie Guangdong.

Macau was die eerste en die laaste Europese kolonie in China. Portugese handelaars het hulle reeds in die 16de eeu in Macau gevestig en die gebied begin administreer. In 1887 het die Chinese Mantsjoe-regering die Portugese heerskappy oor die gebied amptelik erken.

Macau het op 20 Desember 1999 weer onder Chinese soewereiniteit gekom, maar sal volgens 'n Portugees-Chinese ooreenkoms hierna nog vyftig jaar lank tot in 2049 'n selfregerende streek bly. Volgens die beginsel van "een land, twee stelsels" is die regering van die Volksrepubliek China verantwoordelik vir die verdediging en buitelandse betrekkinge van Macau, terwyl die streek sy eie regstelsel, polisiemag, monetêre stelsel, doeane- en immigrasiebeleid sal handhaaf. Macau word in internasionale organisasies en by internasionale gebeurtenisse deur sy eie afgevaardigdes verteenwoordig.

Die historiese stadskern van Macau is in 2005 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Galery

Verwysings

  1. (zh) "Demographic Statistics for the 3rd Quarter 2016". Statistics and Census Service of the Government of Macau SAR. 10 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2018. Besoek op 26 Julie 2017.
  2. (en) "Preliminary Results of 2016 Population By-Census". Statistics and Census Service. Macao SAR Government. 23 Desember 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 26 Julie 2017.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Macau". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 26 Julie 2017.
  4. (en) "Macau in Figures, 2013". Statistics and Census Service, Macau SAR. 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 26 Julie 2017.

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Macau
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?