Pioneer H
Pioneer H was 'n onbemande ruimtesending, as deel van die Pioneer-program, wat in 1974 gelanseer moes gewees het. Dit is nooit lanseer nie. Sou die sending wel plaasgevind het, sou die ruimtevlug as Pioneer 12 bekend gestaan het. Die naam is later gebruik vir die Pioneer Venus-projek.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eerste sendings |
| |
---|---|---|
Latere sendings |
| |
Venus sendings |
| |
Sien ook |
|
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.