For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Pioneer 10.

Pioneer 10

Voorstelling van Pioneer 10

Pioneer 10 was die eerste ruimtesending om Jupiter, Saturnus en die rante van die sonnestelsel te bestudeer. Die ruimtetuig is op 3 Maart 1972 deur NASA gelanseer. Op 3 Desember 1973 beweeg Pioneer 10 op 'n afstand van 130 000 km langs Jupiter verby en stuur die eerste detailopnames na die Aarde. Die ruimtetuig was deel van die Pioneer-program.

Die Pioneer-plaat wat op die Pioneer 10 en Pioneer 11 gepryk het.

Die tuig is van 'n plaket voorsien met inligting oor mense en die posisie van die Aarde in die sonnestelsel. Dit dui aan hoe die tuig die derde planeet, Aarde verlaat. Die plaket is deur 'n span onder leiding van Carl Sagan ontwerp in 'n poging om met buiteaardse lewe, waarmee die tuig moontlik in aanraking kan kom, te kommunikeer.

Op 25 April 1983 reis Pioneer 10 verby Pluto se wentelbaan en op 13 Junie 1983 word dit die eerste mensgemaakte voorwerp om die sonnestelsel te verlaat. Die laaste kontak met die tuig is op 7 Februarie 2003 beantwoord. In 2006 is 'n finale poging aangewend om die tuig te kontak, maar dit het misluk.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Pioneer 10
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?