For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Noordhoek.

Noordhoek

Noordhoek
Uitsig oor Noordhoekstrand
Uitsig oor Noordhoekstrand
Noordhoek is in Cape Town
Noordhoek
Noordhoek
Koördinate: 34°06′14″S 18°21′36″O / 34.10389°S 18.36000°O / -34.10389; 18.36000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal29,05 km2 (11,22 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal31 980
 • Digtheid1 100/km2 (3 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7979 (slegs posbusse)
Skakelkodes021

Noordhoek is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika, geleë onder Chapmanspiek aan die weskus van die Kaapse Skiereiland, ongeveer 35 km suid van die stad self. Die naam "Noordhoek" is geneem uit Nederlands. Dit is die beste bekend vir sy skilderagtige kuslyn en sy lang, wye, sanderige strand, wat suid strek na die naburige dorp van Kommetjie.

Naby die suidelike einde van die strand lê die wrak van die stoomskip Kakapo, wat sowat 'n eeu gelede gestrand het, toe die kaptein van die skip Chapmanspiek vir die Kaap van Goeie Hoop aangesien het en die stuur na bakboord gerol het.

Noordhoek kan bereik word óf uit die skouspelagtig natuurskone kuspad van Chapmanspiek, wat lei uit Houtbaai; of via die bergpad, Ou Kaapseweg, wat deur die pragtige Silwermyn Natuurreservaat loop - nou deel van die Tafelberg Nasionale Park. Noordhoek is 'n klein gemeenskap van verspreide mooi huise, dikwels met 'n uitsig oor die see. Dit het 'n groot perdebevolking aangesien pretritte op die lang strand 'n groot trekpleister is. Baie kunstenaars woon ook in Noordhoek.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Noordhoek
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?