Blue Downs
Blue Downs | |
---|---|
Township | |
Blue Downs en Mfuleni | |
Koördinate: 34°00′00″S 18°41′51″O / 34.00000°S 18.69750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,05 km2 (13,15 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 92 330 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7100 |
Skakelkodes | 021 |
Blue Downs is 'n township op die Kaapse Vlakte, in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Blue Downs 'n bevolking van 92 330 gehad.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.