For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Niger-Kongo-tale.

Niger-Kongo-tale

Niger-Kongo-tale
Geografiese
verspreiding:
Afrika suid van die Sahara
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Niger-Kongo-tale
Onderafdelings:
Kwa
Adamwa-Ubangi
Gur
Atlantiese groep
Kordofaniaans

Verspreiding van Niger-Kongo-tale

Die Niger-Kongo-tale is die grootste taalfamilie in Afrika en waarskynlik die grootste familie in die wêreld in terme van verskillende tale. Die taalfamilie is ná die Niger- en Kongoriviere genoem, dié twee belangrikste riviere in die verspreidingsgebied van die tale.

Verspreiding van Niger-Kongo-tale in Afrika
Tale in Nigerië, Benin en Kameroen
Niger-Kongo-tale volgens sprekers

Die Niger-Kongo-tale bevat sowat 1400 tale wat deur omtrent 400 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word. Die verspreidingsgebied streek van Dakar in die weste tot Mombasa in die ooste en Kaapstad in die suide.

Die Niger-Kongo-tale is een van vier algemeen erkende taalfamilies in Afrika. Die ander is die Afro-Asiatiese, Nilo-Sahariese en Khoisan-tale.

Die Niger-Kongo-tale grens in die noordweste en die buitenste noordooste aan Afro-Asiatiese, in die sentrale en oostelike gebied Soedan aan Nilo-Sahariese tale. In die suidweste vorm die Khoisan-tale 'n enklawe binne die Bantoetale. Vir 'n oorsig sien die artikel Afrikatale.

Dit omvat die volgende taalgroepe:

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Niger-Kongo-tale.
  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Niger-Congo". Ethnologue. Besoek op 16 Augustus 2019.
  • (en) "Niger-Congo languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Augustus 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Niger-Kongo-tale
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?