For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Mercedes-Benz 260 D.

Mercedes-Benz 260 D

 Mercedes-Benz 260 D (W138)
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksie 1936–1940
Bakwerk en onderstel
Klas Volgrootte sedan
Bakstyl 4-deur sedan
landaulette
kabriolet
Uitleg Voorenjin, agterwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 2545 cc OM138 I4 diesel
Ratkas Driegangratkas met oordryf of
viergang-synchromesh (1937–).
Lengte 4 390 mm (172,8 in)
Breedte 1 630 mm (64,2 in)
Massa 1 530 kg (3 373 lb)
Asafstand 3 050 mm (120,1 in)

Die Mercedes-Benz 260 D, kode Mercedes-Benz W 138 volgens interne werksbenaming, was een van die eerste drie passasiersvoertuie wat met dieselenjins vervaardig is, saam met die Citroën Rosalie 11UD van 1933 en die Hanomag Rekord-dieselweergawe. Die 260 D is benoem op grond van sy enjinkapasiteit. Byna 2 000 voertuie is tot 1940 gemonteer, waarna die Daimler-Benz-groep hom amper voltyds aan militêre vervaardiging moes toewy.

Loodsreeks

[wysig | wysig bron]

Die eerste pogings van Daimler-Benz om 'n sessilinder-dieselenjin in 'n Mercedes-Benz Mannheim-onderstel te monteer, het uiteindelik misluk weens die enorme vibrasie. In 1936 is 'n kleiner 2545 cc oorhoofse klep, 4-silinderenjin suksesvol geïnstalleer in 'n Mercedes-Benz 230 (W21) onderstel. Dit het 'n Bosch-dieselinspuitingstelsel gebruik en 34 kW gelewer teen 3000 opm. Die motor het ongeveer 1 530 kg geweeg en kon 'n topsnelheid van 95 km/h haal.

1937–1940

[wysig | wysig bron]

Die tweede reeks is vanaf 1937 vervaardig, die gewone produksie van die 260D gebaseer op die Mercedes-Benz W143, met 'n viergang-volledig-gesinchroniseerde ratkas. Die onderstel was gebaseer op destydse Mercedestegnologie en het onafhanklike dwarsbladveer-voorvering en swaaiasse aan die agterkant gehad. Die remme was hidroulies. 'n Verskeidenheid bakwerktipes is vervaardig. Na die Tweede Wêreldoorlog is die produksie van motors met dieselenjins met die Mercedes-Benz 170D in 1949 hervat.

'n Oorblywende voorbeeld van die motor word in die Mercedes-Benz Museum in Stuttgart, Duitsland, vertoon.


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Mercedes-Benz 260 D
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?