For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Inlynviersilinder.

Inlynviersilinder

Ford inlynviersilinderenjin met die silinderkop verwyder
Renault-Nissan M9R 2.0L inlynvier DOHC "Common rail" dieselenjin
Vuurorde van 'n inlynviersilinderenjin

Die inlynviersilinderenjin of reguit-vier-enjin is 'n tipe binnebrandviersilinderenjin met al vier silinders in 'n reguit lyn gemonteer, of in 'n gelyke vlak bo/langs die krukas. Die enkelbank silinders kan gerig word in óf 'n vertikale of 'n skuinsvlak met al die suiers wat 'n gemeenskaplike krukas aandryf. Waar dit skuins teen 'n hoek geplaas is, word dit soms 'n skuinsvier genoem. In 'n spesifikasie, grafiek of wanneer 'n afkorting gebruik word, word 'n inlynviersilinder enjin gelys óf as I4 of L4.

Die inlynvier uitleg is in perfekte primêre balans en verleen 'n mate van meganiese eenvoud wat dit gewild maak by ekonomiese motors. Maar, ten spyte van sy eenvoud, ly dit aan 'n sekondêre wanbalans wat klein vibrasies in kleiner enjins veroorsaak. Hierdie vibrasies word kragtiger soos enjingrootte en kraglewering verhoog, sodat die meer kragtige enjins wat in groter motors gebruik word, algemeen meer komplekse ontwerpe met meer as vier silinders het.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Inlynviersilinder
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?