For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Mercedes-Benz C-klas.

Mercedes-Benz C-klas

   Mercedes-Benz C-klas

Mercedes-Benz C 200 Avantgarde (W205)
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksie 1993–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte uitvoerende motor
Uitleg Voorenjin, agterwielaandrywing
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz 190E (W201)
Eerste geslag (W202)
Oorsig
Produksie Mei 1993–2000
Modeljare 1994–2000
Bakstyl 4-deur sedan
5-deur stasiewa
Tweede geslag (W203)

Vooropgekikkerde Mercedes-Benz C200K sedan
Oorsig
Produksie Julie 2000 – Desember 2006
Modeljare 2001–2007
Bakstyl 2-deurkoepee
4-deursedan
5-deur stasiewa
Derde geslag (W204)

2010 Mercedes-Benz C200 CGI (W204) Sedan
Oorsig
Produksie 2007–2014
Modeljare 2008–2014
Bakstyl 2-deurkoepee
4-deursedan
5-deurstasiewa
Vierde geslag (W205)
Oorsig
Produksie 4 Februarie 2014–2021
Modeljare 2015–2021
Montering Vlag van Duitsland Duitsland: Bremen
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika: Oos-Londen
Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China: Beijing
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State: Tuscaloosa, Alabama
Vlag van Maleisië Maleisië: Pekan
Vlag van Thailand Thailand: Samutprakan
Bakstyl 4-deursedan
5-deurstasiewa

Die Mercedes-Benz C-klas is 'n motorvoertuig wat deur Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1993. Dit is tans in sy vierde geslag. Die C-klas is wêreldwyd een van die gewildste Mercedes-Benz'e.

Die huidige geslag (W205) is by die 2014 Detroitmotorskou vrygestel. Die nuwe struktuur is heelwat ligter, aangesien aluminium vir die hele bakwerk gebruik word, wat 'n 100 kg massabesparing teweeg bring.[1] Volgens Mercedes-Benz is die struktuur stewiger as ander motors in sy klas.[2]

Die huidige motor is op 16 Desember 2013 amptelik bekendgestel.[3] Produksie van die W205 het op 4 Februarie 2014 by die Bremenaanleg begin.[4] Europese verkope het in Maart 2014 begin, terwyl die voertuig in September 2014 in Noord-Amerika vrygestel is.

Tydlyn van die C-klas

[wysig | wysig bron]

Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Wayne Cunningham (24 November 2014). "2015 Mercedes-Benz C-class review - CNET". CNET (in Engels). CBS Interactive. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2014. Besoek op 24 Januarie 2015.
  2. "Mercedes-Benz shows 2014 C-Class interior cabin" (in Engels). Worldcarfans.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2015. Besoek op 17 Januarie 2014.
  3. "The new Mercedes-Benz C-Class: C-Class at its best". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2015. Besoek op 2 Junie 2015.
  4. "'Four continents. One passion.' - Production of the new C-Class starts at the Mercedes-Benz Bremen plant". daimler.com (in Engels). 7 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2014. Besoek op 24 Januarie 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Mercedes-Benz C-klas
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?