For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Liv Ullmann.

Liv Ullmann

Liv Ullmann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ullman in 2014.

Geboortenaam Liv Johanne Ullmann
Geboorte 16 Desember 1938 (1938-12-16) (85 jaar oud)
Nasionaliteit Noorweegs
Beroep(e) Aktrise, regisseur, draaiboekskrywer
Aktiewe jare 1957–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liv Johanne Ullmann (gebore op 16 Desember 1938) is ’n Noorweegse aktrise en rolprentregisseur. Sy is bekend as een van die "muses" van die Sweedse regisseur Ingmar Bergman.[1][2]

Loopbaan

[wysig | wysig bron]
Ullmann in 1966.

Ullmann het haar toneelloopbaan in die middel 1950's as ’n verhoogaktrise in Noorweë begin. Sy het deur haar lewe op die verhoog bly optree en is veral bekend vir haar uitbeelding van Nora in Henrik Ibsen se toneelstuk A Doll's House.

Sy het internasionaal bekend geword nadat sy saam met die Sweedse rolprentregisseur Ingmar Bergman begin saamwerk het. Sy was in altesaam 10 van sy gewildste prente, onder meer Persona (1966), The Passion of Anna (1969), Cries and Whispers (1972) en Autumn Sonata (1978). Sy was ook saam met Laurence Olivier in A Bridge Too Far (1977), wat deur Richard Attenborough geregisseer is.

Sy is meer as 40 keer vir pryse benoem, insluitende twee Oscars en verskeie pryse vir haar lewenslange bydrae, en het onder meer ’n Golden Globe gewen vir The Emigrants (1971). In 2000 is sy benoem vir die Palme d'Or vir haar tweede prent as regisseur, Faithless (2000).

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Holden, Stephen (12 Desember 2013). "A Filmmaker's Hold on His Muse" (in Engels). The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2019. Besoek op 13 September 2014.
  2. Solway, Diane (Oktober 2009). "Liv the Life" (in Engels). W Magazine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2017. Besoek op 13 September 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Liv Ullmann
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?