For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vanessa Redgrave.

Vanessa Redgrave

Vanessa Redgrave
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Redgrave in 2011 by die Berlynse Rolprentfees.

Geboorte 30 Januarie 1937 (1937-01-30) (87 jaar oud)
Aktiewe jare 1958-tans
Toekennings Orde van die Britse Ryk

Vanessa Redgrave, CBE (gebore op 30 Januarie 1937) is ’n Britse aktrise van die verhoog, rolprente en televisie, asook ’n politieke aktivis. Sy is in 2003 in die Amerikaanse teater-eresaal opgeneem[1] en het in 2010 ’n Bafta-fellow geword.[2]

Loopbaan

[wysig | wysig bron]
Redgrave in 2007.

Redgrave het in 1961 bekend geword in die rol van Rosalind in As You Like It vir die Royal Shakespeare Company. Sy het sedertdien in meer as 35 West End- en Broadway-produksies opgetree; in 1984 het sy die Olivier-prys vir The Aspern Papers gewen en in 2003 die Tony vir Long Day's Journey into Night. Sy het ook Tony-benoemings gekry vir die toneelstukke The Year of Magical Thinking en Driving Miss Daisy.

Sy het verder in meer as 80 rolprente verskyn en is ses keer vir ’n Oscar benoem; sy het gewen vir die titelrol in Julia (1977). Haar ander benoemings was vir Morgan: A Suitable Case for Treatment (1966), Isadora (1968), Mary, Queen of Scots (1971), The Bostonians (1984) en Howards End (1992).

Van haar ander bekende rolle was in A Man for All Seasons (1966), Blowup (1966), Camelot (1967), The Devils (1971), Murder on the Orient Express (1974), Prick Up Your Ears (1987), Mission: Impossible (1996), Atonement (2007), Coriolanus (2011) en The Butler (2013). Sy is deur Arthur Miller en Tennessee Williams "die grootste lewende aktrise van ons tyd" genoem. Sy het talle pryse gewen: ’n Oscar, Emmy, Tony, Bafta, Olivier-prys, prys vir beste aktrise op die Cannes-rolprentfees, Golden Globe en Screen Actors Guild Award.

Sy is lid van die Redgrave-gesin van akteurs; sy is die dogter van sir Michael Redgrave en lady Redgrave (die aktrise Rachel Kempson), die suster van Lynn Redgrave en Corin Redgrave, die ma van Joely Richardson en Natasha Richardson, die tante van Jemma Redgrave en die skoonma van Liam Neeson.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Theater honours put women in the spotlight". Pittsburgh Post-Gazette (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 Februarie 2014.
  2. "Vanessa Redgrave to receive Academy Fellowship" (in Engels). Bafta. 21 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2014. Besoek op 26 Augustus 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vanessa Redgrave
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?