For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Dunfermline-paleis.

Dunfermline-paleis

Die hekhuisie en deurgang tussen die paleis en die abdy.

Dunfermline-paleis (Engels: Dunfermline Palace) is ’n voormalige Skotse koninklike paleis in Dunfermline, Fife. Die ruïne is vandag ’n gewilde toeriste-attraksie.

Die dorp Dunfermline was die gunsteling-blyplek van verskeie Skotse monarge. Reeds in die 11de eeu het koning Malcolm III dit sy hoofstad gemaak. Sy eerste blyplek was Malcolm's Tower, ’n paar honderd meter wes van die latere paleis. In die Middeleeue is Dawid II en Jakobus I van Skotland in die paleis gebore.

Dunfermline is langs die historiese Dunfermline-abdy geleë en is daarmee verbind deur ’n hekhuis met ’n deurgang. Dit was aanvanklik die terrein van die abdy se gastehuis. In 1589 het Jakobus VI dit ná sy troue aan sy vrou, Anna van Denemarke, gegee. Drie van hul kinders is daar gebore.

Ná die vereniging van die Engelse en die Skotse kroon in 1603 het die Skotse hof na Londen geskuif en is die gebou selde deur ’n monarg besoek. Die laaste monarg wat daar gebly het, was Karel II in 1650 net voor die Slag van Inverkeithing. Kort daarna, tydens Oliver Cromwell se besetting van Skotland, is die gebou ontruim en teen 1708 was die dak weg.

Al wat nog oor is, is die kombuis, kelders en die indrukwekkende suidelike muur.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

56°4′10″N 3°27′50″W / 56.06944°N 3.46389°W / 56.06944; -3.46389

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Dunfermline-paleis
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?