For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Walliesers.

Walliesers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Wallies.
Walliesers




Totale bevolking: ca. 6–16,3 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Wallis Wallis 2,9 miljoen[1][2]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1,75–1,81 miljoen[3]
Vlag van Engeland Engeland 609 711[4]
Vlag van Kanada Kanada 458 705[5]
Vlag van Australië Australië 125 597[6]
Vlag van Argentinië Argentinië 50 000[7]
Vlag van Skotland Skotland 16 623[8]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 9 966[9][10]

Taal: Engels, Wallies
Geloofsoortuiging: Presbiterianisme, Anglikanisme, Rooms-Katolisisme[11] en ander gelowe.
Verwante etniese groepe: Ander Keltiese volke soos Bretonners, Iere, Korniese en Skotte; Engelse, Yslanders en Wikings

Die Walliesers (Engels: Welsh people, Wallies: Cymry) is 'n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Wallis en die omliggende eilande wat met die Walliese taal verband hou. Dié taal is histories in die hele Wallis gepraat, met sy voorganger Oud-Brits wat in die grootste deel van die Britse vasteland gepraat is. Terwyl Wallies die oorheersende taal in sekere gebiede van Wallis gebly het, is Engels die oorheersende taal in die meeste gebiede van dié land.

John Davies beweer dat die oorsprong van die "Walliese nasie" teruggevoer kan word tot die einde van die 4de en vroeë 5de eeu, na die onttrekking van die Romeine uit Groot-Brittanje,[12] hoewel Kelties-Britoniese tale vermoedelik heelwat vroeër in Wallis gepraat is. Die term Walliesers verwys na Wallis se bevolking en mense van Walliese afkoms wat 'n kulturele erfenis en voorvaderlike oorspronge deel.[13] Vandag is Wallis een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk en die meerderheid van die mense wat in Wallis leef is Britse burgers.

In opdrag van die Walliese regering is die verspreiding van die Walliese vanne ondersoek, wat getoon het dat 718 000 mense, of omtrent 35% van Wallis se bevolking, oor 'n van met Walliese oorsprong beskik, in vergelyking met 5,3% in die res van die Verenigde Koninkryk, 4,7% in Nieu-Seeland, 4,1% in Australië en 3,8% in die Verenigde State. Sowat 16,3 miljoen mense in die lande wat ondersoek is, is ten minste van gedeeltelike Walliese afkoms.[14] Volgens die sensus van 2011 woon meer as 300 000 Walliesers in Londen,[15] waarvan 1 310 Wallies praat.[16]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "2011 Census – Population and Household Estimates for Wales" (PDF). Office for National Statistics. Maart 2011. p. 6. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2016. Besoek op 13 Desember 2012.
  2. (en) "2011 Census: Key Statistics for Wales, March 2011" (PDF). Office for National Statistics. 11 Desember 2012. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2016. Besoek op 6 Januarie 2016.
  3. (en) "2012 American Community Survey 1-Year Estimates". United States Census Bureau. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020. Besoek op 6 Januarie 2016.
  4. (en) Neighbourhood Statistics. "Welsh people in England". Neighbourhood.statistics.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2011. Besoek op 17 Oktober 2009.
  5. (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 19 Februarie 2014.
  6. (en) Government of Australia. "Welsh Australians". Australian Government – Department of Immigration and Border Protection. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2014. Besoek op 20 Februarie 2014.
  7. (en) "Wales and Argentina". Wales.com website. Welsh Government. 2008. Besoek op 8 Oktober 2010.
  8. (en) "City of Aberdeen: Census Stats and Facts page 25, section 18, Country of birth". City of Aberdeen. 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 April 2010. Besoek op 6 April 2010.
  9. (en) The 2001 New Zealand census reports 3,342 people stating they belong to the Welsh ethnic group. Geargiveer 10 Februarie 2005 op Wayback Machine
  10. (en) The 1996 census, which used a slightly different question, reported 9,966 people belonging to the Welsh ethnic group.
  11. (en) "Religion in Wales — Welsh Religion". Sacred-destinations.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2009. Besoek op 17 Oktober 2009.
  12. (en) Davies, John (1994) A History of Wales. Penguin: bl. 54; ISBN 0-14-014581-8.
  13. (en) The Welsh people: chapters on their origin, history and laws by Sir John Rhys, Sir David Brynmor Jones. 1969
  14. (en) "The Welsh diaspora: Analysis of the geography of Welsh names" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2013. Besoek op 17 Oktober 2009.
  15. (cy) "Canolfan i 300,000 o Gymry" [Centre for 300,000 Welsh]. BBC. 5 November 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 6 Januarie 2016.
  16. (en) "Main Language (detailed), 2011 (QS204EW)". Office for National Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 17 April 2013.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Walliesers
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?