For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Britoniese tale.

Britoniese tale

Britoniese tale
Brythoniese of Britse tale
Geografiese
verspreiding:
Vlag van Wallis Wallis
Vlag van Cornwall Cornwall
Vlag van Bretagne Bretagne
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Kelties
  Eiland-Kelties
   Britoniese tale
Onderafdelings:
Brits
Pikties (moontlik)
Kumbries

Groot-Brittanje en Ierland in die vroeë-middel 1ste Millenium voor die stigting van die Angel-Saksiese koninkryke:

   Hoofsaaklik Britoniese gebiede

   Hoofsaaklik Piktiese gebiede

   Hoofsaaklik Goideliese gebiede

Die Britoniese tale (Engels: Brythonic languages), of Britse tale, vorm een van die twee takke van die Eiland-Keltiese taalfamilie, die ander tak is die Goideliese tale.[1] Die Engelse naam Brythonic is deur die Walliese Keltistiekus, Sir John Rhys, afgelei van die Walliese woord Brython, wat "inheemse Brit" beteken teenoor die Angel-Sakse of Gaels.

Die Britoniese tale is histories in Groot-Brittanje gepraat vanaf ten minste die Ystertydperk tot vandag, oorspronklik as die meerderheidstaal maar nou as minderheidstale in Wallis en Cornwall. In die Eiland Man en Skotland is die Britoniese tale vervang deur Goedeliese tale wat weer later deur die Germaanse taal Engels verdring is. Deur emigrasie is die Brithoniese taal Bretons in Bretagne op die Europese vasteland in die weste van Frankryk gevestig. Wallies is later ook onder andere na die Chubut-vallei in Patagonië in Argentinië.

Vandag is die belangrikste Britoniese tale Wallies en Bretons wat as gemeenskapstale oorleef. Kornies het aan die einde van die 18de eeu uitgesterf maar voortgesette pogings is sedert die 20ste eeu aangewend. Kumbries is 'n ander vername uitgestorwe Britoniese taal wat in die noorde van Engeland en die suide van wat vandag Skotland gepraat is. Die taal van die Pikte, Pikties, was moontlik ook 'n Britoniese taal. Dit kon egter ook 'n suster taal van Britonies gewees het of geheel en al 'n ander moontlik nie Indo-Europese taal.[2]

Verwysings

  1. History of English: A Sketch of the Origin and Development of the English Language
  2. Kenneth H. Jackson het in die 1950's aangevoer dat gegrond op die paar oorblywende inskripsies die Pikte moontlik 'n nie-Indo-Europese taal gepraat het. hedendaagse vakkundiges stem egter nie hiermee saam nie.

Eksterne skakels

  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Brythonic". Ethnologue. Besoek op 30 Maart 2018.
  • (en) "Brythonic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Maart 2018.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties
Eiland-Keltiese tale
Goidelies: Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies †
Britonies: Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties †
Vasteland-Keltiese tale
Vasteland-Keltiese tale: Gallies †: | Leponties † | Galaties †
Keltiberies †
Gemengde Tale
Gemengde Tale: Shelta | Bungee †
Uitgestorwe
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Britoniese tale
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?