For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van Tonga.

Vlag van Tonga

Vlag van Tonga
Vlag van Tonga
Vlag van Tonga
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 November 1875[1]
Ontwerp ’n Enkele rooi baan met ’n wit skildhoek en ’n rooi kruismotief daarbinne.

Die nasionale vlag van Tonga is op 4 November 1875 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n wit skildhoek en ’n rooi kruismotief daarbinne.

Simboliek

[wysig | wysig bron]

Die drie sterre in die koninklike standaard stel die gesamentlike hoof-eilandgroepe in Tonga voor. Die kroon stel doe koningskap voor, die duif stel vrede voor en die drie gekruisde swaarde stel die drie dinastieë van Tonga voor.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die vlag van Tonga was oorspronklik wit met ’n rooi kruis in die middel, soortgelyk aan die vlag van die Rooi Kruis. Omdat die twee vlae identies was is in 1866 besluit om die kruis te skuif na die skildhoek. Die vlag is geskoei op die Britse rooi vaandel. Dit is vooraf, in 1962, goedgekeur deur koning George Tupou I voor die eerste Parlement van Tonga. Na ’n lang bespreking het die koning die volgende gesê oor die voorstel:

“Dit is my wens dat ons vlag die kruis van Jasus bevat omdat Hy ons gered het deur sy offer aan die kruis op Golgota. Elke Tongaan moet die kruis onthou en die kleur van die vlag moet rooi wees om die bloed te verteenwoordig wat gestort is vir ons redding.”

Die Grondwet van 1875 maak dit duidelik dat “die vlag van Tonga nooit verander mag word nie, maar dat dit altyd die vlag van die koninkryk sal wees”.

Op 13 September 1985 het Tonga ’n vlootvaandel gekry.

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Tonga" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2000. Besoek op 15 Mei 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van Tonga
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?