For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Verdampingswarmte.

Verdampingswarmte

Die verdampingswarmte is 'n fisiese eienskap van 'n stof. Dit word gedefinieer as die warmte wat per eenheidsmassa van 'n stof geabsorbeer moet word om 'n hoeveelheid van 'n stof (vloeistof of vastestof) geheel en al te laat verdamp. In die termodinamika word dit gewoonlik by konstante druk getabelleer as die verdampingsentalpie ΔvapHo

Die kookpunt van die stof is afhanklik van die verdampingswarmte en van die omgewingsdruk. Daarom moet die temperatuur en druk van die proses vermeld word wanneer 'n waarde weergegee word. In die literatuur word die verdampingswarmte by 1 bar of 1 atm dikwels aangegee met die plimsolsuperskipt (o).

Die verdampingswarmte word dikwels uitgedruk as kJ/mol 'n Ander eenheid wat ook gebruik word is kJ/kg. BTU/lb kan veral in Amerikaanse tegniese publikasies nog gevind word. Verdamping is die teenoorgestelde proses as kondensasie en daar kan ook gepraat word van kondensasiewarmte. Laasgenoemde se waarde is dan ook dieselfde as eersgenoemde en word gedefinieer as die hoeveelheid warmte per eenheidsmassa wat vrygestel moet word om 'n sekere hoeveelheid van 'n stof in sy geheel te laat kondenseer.

Water se verdampingswarmte is ongeveer 2 260 kJ/kg of dan 40,8 kJ/mol. Die latente verdampingswarmte van water is hoog: vyf keer die energie wat benodig word om water vanaf 0 tot 100 grade Celsius te verhit.

Sien ook

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Verdampingswarmte
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?