For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Verdamping.

Verdamping

Die verdamping van water.

Verdamping is 'n proses waarin 'n vloeistof in 'n gas of damp verander. Al die deeltjies van 'n stof is gedurig in 'n staat van beweging. Die intermolekulêre kragte hou die molekule van die vloeistof bymekaar. Die molekule beskik egter oor kinetiese energie wat hulle aan die beweeg hou. Temperatuur is 'n maatstaf van die gemiddelde kinetiese energie van die molekule. Die molekule beweeg nie almal ewe vinnig nie, daarom word daar van 'n "gemiddelde kinetiese energie" gepraat. Sommige molekule beweeg vinniger as die gemiddeld, terwyl ander weer stadiger beweeg. Dit is die molekule wat vinniger beweeg wat sal verdamp.

Die molekule in 'n vloeistof met kinetiese energie wat hoër is as die gemiddeld, sal die intermolekulêre kragte te bowe kom en na die oppervlak van die vloeistof ontsnap. As die vloeistof in 'n oop houer is, kan die molekule in die lug ontsnap. Verdamping vind plaas as die meer energieke molekule van die oppervlak van die vloeistof ontsnap. Aangesien dit die meer energieke molekule is wat verdamp, bly die minder energieke molekule agter. Dit beteken dat die gemiddelde kinetiese energie van die oorblywende molekule in die vloeistof afneem. Gevolglik sal die temperatuur van die vloeistof ook afneem.

Verdamping van water

[wysig | wysig bron]

Die verdamping van water word evaporasie genoem. Dit is deel van 'n natuurlike proses wat op Aarde as die waterkringloop bekend staan. Evaporasie vind plaas as die Son water, ys of sneeu verhit en dit as waterdamp in die atmosfeer opgeneem word.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Verdamping
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?