For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Uitlaatgas.

Uitlaatgas

Uitlaatgasse van 'n dieselvragmotor.

Die uitlaatgas van 'n motor is die resultaat van die verbrandingsreaksie in 'n enjin se verbrandingskamer.

Die uitlaatgasse bestaan gewoonlik uit die volgende:

  1. Koolwaterstowwe, wat die gevolg is van onvolledige verbranding van die brandstof, gewoonlik petrol of diesel.
  2. Stikstofoksiede wat ontstaan wanneer die stikstof in die lug met suurstof reageer by baie hoë temperature en drukke. Hierdie verbindings lewer 'n betekenisvolle bydrae tot rookmis en suurreën.
  3. Koolstofmonoksied wat ook die gevolg van onvolledige verbranding is. Die gas verminder die bloed se vermoë om suurstof te vervoer en is giftig en kan selfs teen laer konsentrasies gevaarlik wees vir mense met hartkwale.
  4. Koolstofdioksied wat die gevolg is van volledige verbranding van die koolstof in die brandstof en kom ook algemeen in die atmosfeer voor. Dit is noodsaaklik vir plantlewe en het geen onmiddellike nadelige impak op mens en dier nie, maar word as besoedeling beskou omdat te hoë konsentrasies uiteindelik kan aanleiding gee tot 'n kweekhuisverskynsel in die aarde se atmosfeer.
  5. Swaeloksiede word ook gevorm as gevolg van die swaelinhoud in die brandstof. Swaeloksiede maak 'n groot bydrae tot suurreën.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]


Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Uitlaatgas
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?