For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Landskilpad.

Landskilpad

Testudinidae
Aldabrachelys gigantia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Testudinoidea
Familie:
Testudinidae

Landskilpaaie (Testudinidae) is 'n familie van skilpaaie (Testudines) wat op die land leef. Hulle het, soos die verwante seeskilpaaie, 'n dop (skild) wat hulle teen roofdiere beskerm. Landskilpaaie beweeg stadig en vreet plantegroei. Die meeste is kleinerig, maar 'n paar eilandspesies word besonder groot. Die Galápagos-skilpaaie, as voorbeeld, kan 1,3 tot 1,9 meter lank word. Hulle is oor die algemeen teruggetrokke diere wat daglewend is, maar afhangende van die temperatuur is hulle soms merendeels in die skemer aktief.

Anders as water- en moerasskilpaaie sal sommige landskilpaaie wel bad, maar feitlik nooit swem nie, en ook nie oor 'n vaartbelynde dop beskik nie. Baie spesies sal selfs verdrink as hulle in diep water beland. Die dop is gewoonlik hard en bolvormig. Waterlewende skilpaaie het gewoonlik 'n sagter en ligter dop, wat baie platter en meer vaartbelyn is. 'n Ander kenmerk is dat die meeste landskilpaaie hoofsaaklik (of geheel en al) van plante lewe, sommige vreet ook aas.

'n Aantal grasvretende spesies het 'n stadige metabolisme en beweeg besonder stadig. Die voordeel hiervan is dat hulle baie oud kan word. Die oudste bekende skilpad ooit (genaamd Adwaitya) is in 2006 op 255-jarige ouderdom dood.[1]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Encyclopedia of Life (2014). "Aldabra Tortoise (Geochelone gigantean)". Encyclopedia of Life (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2019. Besoek op 28 Januarie 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Landskilpad
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?