For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Surveyor 3.

Surveyor 3

Surveyor 3 op die maan, soos afgeneem deur Apollo 12 se Alan Bean, twee jaar nadat dit geland het.

Surveyor 3 was die derde ruimtetuig van die Amerikaanse onbemande Surveyor-program wat in 1967 gestuur is om die oppervlak van die maan te verken. Dit was die eerste sending om 'n oppervlak-grondmonsterskoppie te dra.

Surveyor 3 is in November 1969 deur Apollo 12-ruimtevaarders Pete Conrad en Alan Bean besoek, en bly die enigste ruimtetuig wat deur mense op 'n ander wêreld besoek is. Die Apollo 12-ruimtevaarders het verskeie komponente van Surveyor 3, insluitend die televisiekamera, verwyder en na die aarde teruggebring vir 'n ondersoek.

Surveyor 3, wat op 17 April 1967 gelanseer is, het op 20 April 1967 by die Mare Cognitum- gedeelte van die Oceanus Procellarum (S3° 01' 41.43" W 23° 27' 29.55") geland in 'n klein krater wat daarna Surveyor genoem is. Dit het 6 315 TV-beelde na die Aarde gestuur, die eerstes vanaf die Maan se oppervlak.[1]

Terwyl Surveyor 3 besig was om in die krater te land[2][3] het hoogsreflektiewe rotse die ruimtetuig se maanlandingsradar verwar. Die enjins kon nie op 4,27 meter in hoogte afgeskakel word soos vereis in die sendingplanne nie en hierdie vertraging het veroorsaak dat die ruimtetuig twee keer op die maanoppervlak bons. [4] Sy eerste bons het die hoogte van ongeveer 10,6 meter bereik. Die tweede bons het 'n hoogte van ongeveer 3,4 m bereik. By die derde impak met die oppervlak - vanaf die aanvanklike hoogte van 3 meter, en snelheid van nul, wat onder die beplande hoogte van 4,27 meter was, en 'n baie stadige daling - het Surveyor 3 gaan sit na 'n sagte landing soos beplan.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "First image of Earth from the surface of the Moon: Surveyor 3".
  2. hq.nasa.gov Surveyor Crater and Surveyor III
  3. "nasa.gov Contour Map of Surveyor Crater". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2013. Besoek op 1 Julie 2022.
  4. Thurman, Sam W. (February 2004). "SurveyorSpacecraft Automatic Landing System" in 27th Annual AAS Guidance and Control Conference.. Besoek op February 27, 2008.  Geargiveer 27 Februarie 2008 op Wayback Machine
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Surveyor 3
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?