For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Skoenlappersterreswerm.

Skoenlappersterreswerm

Skoenlappersterreswerm
Soort stelsel Oop sterreswerm
Sterrebeeld Skerpioen
Messier-naam Messier 6
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 17h 40,1m
Deklinasie -32º 13'
Skynmagnitude 4,2
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 1 600
Skynbare grootte  2'
Ander name NGC 6405, Collinder 341, Melotte 178, Lund 769, OCL 1030, ESO 455-SC030
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Skoenlappersterreswerm (ook bekend as onder meer Messier 6 en NGC 6405) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Skerpioen. Dit is in 1746 deur Jean-Dominique Maraldi ontdek. Die naam kom van die feit dat dit vaagweg soos ’n skoenlapper lyk.

Giovanni Battista Hodierna was in 1654 die eerste sterrekundige wat die bestaan van die swerm gedokumenteer het en Charles Messier het dit in 1764 in sy katalogus opgeneem as M6. Die getal, afstand en ander eienskappe van die sterre is egter eers in die 20ste eeu bestudeer.

Die meeste van die helder sterre in die swerm is warm, blou B-tipe sterre, maar die helderste een is ’n K-tipe oranje reus, BM Scorpii, wat duidelik op foto's teen die omringende sterre uitstaan. Dit is ’n veranderlike ster, waarvan die oënskynlike magnitude wissel tussen 5,5 en 7.

Skattings van die sterreswerm se afstand van die Aarde af het oor die jare gewissel, met ’n gemiddelde skatting van sowat 1 600 ligjare. Sy algehele magnitude is 4,2.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Skoenlappersterreswerm
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?