For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sigoot.

Sigoot

’n Menslike eiersel.

’n Sigoot (van die Griekse ζυγωτός zygōtos, versmelt)[1] is die aanvanklike sel wat gevorm word wanneer twee gamete versmelt deur middel van seksuele voortplanting. In veelsellige organismes is dit die vroegste ontwikkelingstadium van die embrio. In eensellige organismes verdeel die sigoot om voort te plant – gewoonlik deur mitose, die proses van selverdeling.

In veelsellige organismes ontstaan ’n sigoot altyd uit die versmelting van twee gamete en is dit die eerste stadium in ’n nuwe organisme se ontwikkeling. Sigote word gewoonlik gevorm deur die bevrugtingsproses tussen twee haploïede selle – ’n eiersel (’n vroulike gameet) en ’n spermsel (’n manlike gameet) – wat saamsmelt om ’n enkele diploïede sel te vorm. Sulke sigote bevat die DNS van albei ouers en dit verskaf al die genetiese inligting wat nodig is om ’n nuwe individu te vorm.

In landplante word die sigoot gevorm in ’n kamer wat die argegonium genoem word. In saadlose plante is die argegonium gewoonlik flesvormig met ’n lang, nou nek waardeur die spermsel dit binnegaan. Die sigoot verdeel en groei binne-in die argegonium. Wanneer die eerste sellulêre verdelings plaasvind, verander ’n dierlike sigoot in ’n morula, of ’n massa selle.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "English etymology of zygote". myetymology.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sigoot
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?