For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kind.

Kind

'n Kind gebruik 'n rekenaar.
'n Pasgebore baba.

'n Kind (meervoud: kinders) is 'n jong persoon wat nog nie volwassenheid bereik het nie, of 'n persoon wat nog nie puberteit bereik het nie. 'n Babatjie wat nog nie gebore is nie word soms al 'n kind genoem. Iemand kan ook sy/haar ouers se kind genoem word, ongeag van hoe oud die persoon is.

Ouers

[wysig | wysig bron]

Elke kind het 'n biologiese pa en 'n ma (die ouers). As die ouers ook ander kinders het, is hulle broers en susters van mekaar. Soms word peetouers vir kinders aangewys. Indien die ouers nie meer na die kind kan omsien nie, neem die peetouers die verantwoordelikheid (voogskap) oor.

'n Kind wat beide sy ouers verloor het is 'n weeskind. Sulke kinders kan deur hulle peetouers of die res van die familie (soos 'n ouma, oupa, oom of tannie) grootgemaak word. Indien nie, word die kind in 'n weeshuis geplaas. Kinders kan ook deur 'n proses van aanneming na ander gesinne uitgeplaas word.

Wanneer twee mense trou, en een (of beide) het voor die troue 'n kind by iemand anders, word die kind deur sy nie-biologiese ouer 'n stiefkind genoem. As beide ouers kinders het, is die kinders van elke ouer stiefbroers of stiefsusters van mekaar.

Opvoeding

[wysig | wysig bron]

In meeste lande word kinders op 'n voorafbepaalde ouderdom skool toe gestuur. Kleiner kinders kan na speelgroepe of kleuterskole gestuur word terwyl hulle ouers werk. In ander lande (minder algemeen) werk kinders in fabrieke of saam met hulle ouers of voogde op lande.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kind
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?