For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sharirivier.

Sharirivier

Sharirivier
'n Uitsig oor die Sharirivier.
'n Uitsig oor die Sharirivier.
'n Uitsig oor die Sharirivier.

Die stroomgebied van die Sharirivier.

Oorsprong Verskeie bronriviere in Darfoer, die Noord-Ekwatoriale drempel en die Hoogland van Adamaua
onderskeidelik Soedan, Kameroen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Monding Tsjadmeer, naby N'Djamena
op die grens tussen Kameroen en Tsjad
Stroomgebied Sentraal-Afrikaanse Republiek, Kameroen, Tsjad
Lengte 1 400 km (870 myl)
Mondinghoogte 280 m (919 vt)
Gemiddelde afloop 1 59 m³/s
Stroomgebiedopp. 650 000 km² (250 000 myl²)

Die Sharirivier (Engels: Chari River; Frans: Chari) is 'n groot noordwes-vloeiende rivier in Sentraal-Afrika. Die rivier is met 'n lengte van 1 400 km die grootste invloei van die Tsjadmeer.

Nasa-Satellietbeeld van die Sharirivier

Die Sharirivier ontstaan uit die saamvloei van verskeie bronriviere wat in Darfoer, die Noord-Ekwatoriale drempel en die Hoogland van Adamaua ontspring en onderskeidelik in Soedan, Kameroen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek geleë is. Dikwels word die rivierloop vanaf Sarh as die eintlike Sharirivier beskou. Aansluitend vloei die rivier in 'n noordwestelike rigting deur Tsjad, voordat by N'Djamena, die land se hoofstad, die Logone in die Sharirivier uitmond. Vanaf hier vorm die rivier die grens tussen Kameroen in die weste en Tsjad in die ooste. Verder noord vloei die Sharirivier in die Tsjadmeer.

Trivia

[wysig | wysig bron]

In die Kameroense volkslied word na die Sharirivier verwys.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sharirivier.
  • (en) "Chari River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sharirivier
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?