For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sergels Torg.

Sergels Torg

Sergels Torg met Kulturhuset (aan die linkerkant) snags
Uitsig van Kulturhuset na die noordooste met die superellipsvorm van Sergels Torg duidelik sigbaar

Sergels Torg ("Sergel se Plein") is 'n bekende openbare plein in die middel van Stockholm, Swede. Die plein is vernoem na die 18de eeuse beeldhouer Johan Tobias Sergel wat sy werkswinkel in die gebied om die plein gehad het.

Ikoniese driehoekpatroon van die voetgangersplein. Die Muttern, die heksagoniese gebou regs van die trappe, is in 2005 met straatvlaktoegang na die T-Centralen-metrostasie vervang.
Aansig van die fontein

Dit is bekend vir 'n aantal kenmerke insluitend die rol wat dit gespeel het as die beginpunt van die demonstrasie van die superellipsvorm as 'n vorm vir die plein se verkeersirkel. Dit is in 1959 deur die Deense wiskundige Piet Hein ontwerp. Die 37 meter hoë glaspilaar in die middel is die Kristall-vertikal accent ("Kristal-vertikale aksentuur", 1974) deur Edvin Öhrström. Die amptelike naam word selde gebruik en dit staan onder Stockholm se inwoners bekend as die "glasobelisk" of menige fallies-verwante omgangstaalbenamings.

Wes van die eintlike plein is 'n laer-liggende plein wat met wit en swart teëls geplavei is. Dit staan informeel as die Plattan ("Die Blad") bekend is tans berug vir die dwelmhandelaars wat daar teenwoordig is. Wes van Plattan is wye trappe wat as 'n gewilde ontmoetingspunt dien. Wes van die trappe lê Drottninggatan. Noord is vyf wolkekrabbers, Hötorgsskraporna, van die min geboue hoër as agt verdiepings in Stockholm se middestad. Suid van die plein lê Stockholm se Kulturhuset.

Die breë Sveavägen straat, vandag bekend as die straat waar Eerste Minister Olof Palme vermoor is, strek noordwaarts van die plein. Daar is aanvanklik beplan om die straat as 'n groot "Nasionale Promenade" te ontwikkel wat van die koninklike begraafplaas, Haga, tot by die Koninklike Paleis sou strek. Die projek is egter nooit heeltemal voltooi nie.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sergels Torg
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?