For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Rostof aan die Don.

Rostof aan die Don

Rostof aan die Don
Ростов-на-Дону

Die Rostof-oblast in Rusland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Rostof
 Koördinate 47°14′N 39°42′O / 47.233°N 39.700°O / 47.233; 39.700
 Stigting 1749
 Stadstatus 1797
 Oppervlakte:  
 - Totaal 348,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 70 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018) 1 130 305
 - Bevolkingsdigtheid 3 100/vk km
 Tydsone UTC +3 (MSK)
 Burgemeester Zinaida Nejarokhina
 Amptelike webwerf rostov-gorod.ru

Rostof aan die Don (Russies: Росто́в-на-Дону́, Rostof-na-Donoe) is 'n stad in Rusland wat in 1749 gestig is. Dit is die hoofstad van die Rostof-oblast en die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van Suid-Rusland, met 'n bevolking van 1,13 miljoen in 2018. Dikwels word na Rostof, wat sowat 960 km suid van Moskou en 46 km vanaf van die Don se monding in die See van Azof geleë is, verwys as die "Poort tot die Kaukasus". In die tydperk van die Tsareryk was Rostof 'n belangrike handelspilpunt in die suide en 'n belangrike militêre pos tydens die oorloë teen die Ottomaanse Ryk.[1]

'n Ander bynaam, wat aan die stad gegee is, is "Hawestad van die vyf seë" – 'n verwysing na die kanaal wat die Don met die Wolga verbind en sodoende toegang verleen tot vyf seë: die See van Azof, die Swartsee, die Kaspiese See, die Witsee en die Oossee.

Die stad was op 19 Maart 2016 in die nuus nadat 'n Boeing 737-800 van die lugredery FlyDubai tydens landing daar neergestort het. Al 55 passasiers en ses bemanningslede is op slag dood. Die meeste van die passasiers aan boord van Vlug FZ981 was Russe.[2] Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.

Susterstede

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Rostof aan die Don
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?