For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Gera.

Gera

Gera

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Thüringen
 Koördinate 50°53′N 12°5′E / 50.883°N 12.083°O / 50.883; 12.083
 Stigting (eerste verwysing) 995
 Stadstatus Omstreeks 1230
 Oppervlak:  
 - Totaal 151,93 vk km
 Hoogte bo seevlak 205 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 99 262
 - Bevolkingsdigtheid 653/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Julian Vonarb
 Amptelike Webwerf www.gera.de

Gera is 'n Duitse stad en die derde grootste nedersetting in die deelstaat Thüringen na die hoofstad Erfurt en Jena. Gera is aan die Weiße Elster-rivier geleë en vorm in administratiewe opsig 'n selfregerende munisipaliteit.

Gera het historiese belang as hoofstad van die Prinsdom van Reuss jongere lyn (1848 tot 1918) en van die Volksstaat Reuss (1918 tot 1920). Met die begin van die industrialisering in die 19de eeu het Gera 'n ekonomiese en 'n vinnige bevolkingsgroei ervaar. In die bloeityd van die tekstielbedryf was Gera en van die rykste stede in Duitsland. Met die bou van die hoofstasie het Gera 'n belangrike knooppunt vir spoorwegvervoer geword.

In die Tweede Wêreldoorlog is Gera deur lugaanvalle gedeeltelik vernietig. Ná die stigting van die Duitse Demokratiese Republiek het Gera in 1952 die hoofstad van die gelyknamige distrik geword. Met die Duitse hereniging in 1990 het Gera een van drie sentrale stede in Thüringen geword.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Gera
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?