Pskof
Pskof Псков | |
---|---|
Stad | |
![]() Die Krom (of Kremlin) in Pskof | |
![]() Ligging van Pskof-oblast in Rusland | |
Koördinate: 57°49′N 28°20′O / 57.817°N 28.333°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Pskof-oblast |
Stigting | 903 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Boris Jolkin |
Oppervlak | |
• Totaal | 95 km2 (37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 206 730 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | pskovgorod.ru |
Pskof (Russies: Псков; antieke spelling: Плѣсковъ, Pleskof) is ’n antieke stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Pskof-oblast. Dit is aan die Welikaja-rivier geleë, sowat 20 km oos van die Russiese grens met Estland. Die bevolking in 2014 was 206 730. Die kerke van die Pskof-argitektuurskool is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (ru) Amptelike webwerf
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- Pskof-kremlin op NortFort.ru
- Stadsargitektuur – foto's
- (en) "Pskov". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pskof.
- (en) Toerisme-inligting oor Pskof op Wikivoyage
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Sentraal | |||
---|---|---|---|
Suidelik | |||
Noordwestelik | |||
Verre-Ooste | |||
Siberië | Goue Berge van Altai • Baikalmeer • Landskappe van Daurië3 • Poetoranaplato • Uvs Nuur-bekken3 | ||
Wolga | Bulgar • Hemelvaart-Katedraal en Klooster van die dorp-eiland Swijazhsk • Kazanse Kremlin | ||
Noord-Kaukasus | |||
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.