For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Lenapilare.

Lenapilare

Lenapilare-natuurpark*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die pilare soos gesien van ’n rivierboot af.
Koördinate: 60°56′54.4″N 125°59′6.1″O / 60.948444°N 125.985028°O / 60.948444; 125.985028
Lande Vlag van Rusland Rusland
Tipe Natuurlik
Kriteria viii
Verwysings 1299
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2012  (36ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Lenapilare (Russies: Ле́нские столбы́, Lenskije Stolbi) is ’n natuurlike rotsformasie aan die oewers van die Lenarivier in die verre Oos-Siberië. Die pilare is 150 tot 300 m hoog en is in van die Kambriese seebekkens gevorm. Die Lenapilare-natuurpark is van 2012 af ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.[1]

Die Lenapilare en Lenarivier.

Die terrein is minder as ’n dag se reis van die stad Jakoetsk, die hoofstad van die Republiek Sacha, af.[2] Die pilare bestaan uit wisselende lae kalksteen, mergel, dolomiet en leisteen uit die vroeë tot sentrale Kambrium-periode wat ruwe punte gevorm het vanweë erosie.[3]

Toerisme

[wysig | wysig bron]

’n Riviervaart kan deur ’n reisagentskap in Jakoetsk gereël word. ’n Mens kan ook op ’n toer gaan wat die Baikalmeer insluit, maar moet in gedagte hou Jakoetsk is die koudste stad ter wêreld en die riviervaarte begin sowat 1 400 km van die meer af.

Daar is min moderne geriewe in dié deel van Siberië, behalwe as ’n mens met ’n passasierskip op die Lena vaar.

Staproetes in die gebied is steil en soms gevaarlik.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. http://whc.unesco.org/en/list/1299/
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2012. Besoek op 14 Junie 2015.
  3. http://whc.unesco.org/en/tentativelists/5067/

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Lenapilare
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?