For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Protogeskiedenis.

Protogeskiedenis

Protogeskiedenis is ’n tydperk tussen die voorgeskiedenis en geskiedenis waartydens ’n kultuur of beskawing nog nie skrif ontwikkel het nie, maar ander kulture het reeds die bestaan van sulke groepe in hulle eie geskrifte aangeteken. In Europa word die Kelte en Germane byvoorbeeld as protohistories beskou toe hulle in Griekse en Romeinse bronne begin verskyn het.

Protogeskiedenis kan ook verwys na die oorgangstydperk tussen die begin van geletterdheid in ’n gemeenskap en die skryfwerk van die eerste historici. Die bewaring van ’n mondelinge tradisie kan sake ingewikkelder maak, want hulle kan ’n sekondêre historiese bron wees vir selfs vroeëre gebeure. Koloniale lande wat uit ’n geletterde en ongeletterde groep bestaan, word ook as protohistoriese situasies bestudeer.

Verder kan die term verwys na ’n tydperk waarin gefragmenteerde en eksterne historiese dokumente ontdek is wat nie noodwendig ’n ontwikkelde skryfstelsel behels nie. Die Proto-Drie Koninkryke-tydperk van Korea en Yayoi-tydperk van Japan,[1] waaroor vroeë Europese ontdekkingsreisigers geskryf het, kan hiervolgens as prehistories beskou word.

Chronologie

Nes met voorgeskiedenis, is dit soms vir antropoloë moeilik om te bepaal of ’n kultuur prehistories of protohistories is. Data wissel aansienlik van kultuur tot kultuur, streek tot streek en selfs volgens die spesifieke datumstelsel wat gebruik word om tydperke aan te dui.

In sy eenvoudigste vorm volg protogeskiedenis dieselfde chronologie as voorgeskiedenis en is dit geskoei op die tegnologiese vordering van ’n volk met betrekking tot metallurgie:

Verwysings

  1. Bahn, Paul (red.) The Penguin Archaeology Guide Penguin Books Ltd (29 Nov 2001) ISBN 978-0-14-029308-1 p. 368

Skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Protogeskiedenis
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?