For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Pristidae.

Pristidae

Pristidae
Pristis pectinata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Batoidea
Orde:
Pristiformes
Familie:
Pristidae

Bonaparte, 1838
Genera

Die Saagvisse (Pristidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Pristiformes. Daar is twee genera met ses spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die uitstaande kenmerk van die familie is die plat snawel met tande aan weerskante wat soos 'n saag lyk. Die kop en voorste gedeelte van die lyf is plat terwyl die agterste gedeelte meer soos die lyf van 'n haai lyk. Die familie het twee dorsale vinne, 'n asimmetriese stertvin (die boonste lob is langer) en die pektorale vinne is langs die kop geheg en lyk amper soos twee vlerke. Daar is vyf pare kieue splete teenwoordig aan die onderkant van die kop. Die familie word tot 7 m lank - die saag ingesluit en is ovovivipaar. Hulle kom voor in vlak water by sanderige bodems, soms in riviermondings. Die familie is eetbaar. Die saag word gebruik om kos uit te krap en ook om prooi mee dood te maak.

Genera

[wysig | wysig bron]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Pristis

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Pristidae
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?