For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Prince Alfred Hamlet.

Prince Alfred Hamlet

Prince Alfred Hamlet
Prince Alfred Hamlet
Prince Alfred Hamlet
Prince Alfred Hamlet is in Wes-Kaap
Prince Alfred Hamlet
Prince Alfred Hamlet
 Prince Alfred Hamlet se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°18′S 19°19′O / 33.300°S 19.317°O / -33.300; 19.317
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitWitzenberg
Stigting1861
Oppervlak
 • Totaal8,73 km2 (3,37 vk. myl)
Hoogte
520 m (1 710 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 810
 • Digtheid780/km2 (2 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.0%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense72.4%
 • Swart mense13.5%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 86.8%
 • Xhosa 6.6%
 • Sotho 3.8%
 • Engels 1.7%
 • Ander 1.1%
Poskode (strate)
6835
Poskode (posbusse)
6840
Skakelkode023

Prince Alfred Hamlet is 'n dorp sowat 10 kilometer noord van Ceres in die Warm Bokkeveld in die Wes-Kaap (Suid-Afrika).

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die dorp is op 8 Desember 1861 deur Johannes Cornelis Goosen gestig op die plaas Wagenboomsrivier en vernoem na prins Alfred, die tweede seun van die Britse koningin Victoria, wat 'n jaar tevore 'n besoek aan Suid-Afrika gebring het.

Wapen

[wysig | wysig bron]

Prince Alfred Hamlet se munisipale raad het die volgende wapen in 1994 by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In goud, 'n regopgeplaaste rooi graaf tussen ses groen punte na 'n punt, drie punte uitkomend uit elke flank; op 'n goue skildhoof, drie blou uitkomende driehoeke, die basisse aanstotend. Die helmteken was 'n goue klimmende leeu met 'n protea tussen sy voorpote, uitkomend uit 'n blou muurkroon, en die wapenspreuk is "Arbeid dra vrug".[2]

Omgewing

[wysig | wysig bron]

Die dorp is 'n terminus van die takspoorlyn van Wolseley via Ceres. Groot hoeveelhede sagtevrugte en aartappels word hiervandaan verspoor. Die dorp staan bekend vir sy vrugteverbouing, wat vinnige nywerheids- en sakeontwikkeling aan die begin van die 21ste eeu bevorder het.

Noord van die dorp is die Gydopas wat die dorp met die Koue Bokkeveld verbind.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Prince Alfred Hamlet". Sensus 2011.
  2. National Archives of South Africa: Data of the Bureau of Heraldry.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Prince Alfred Hamlet
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?