Op-die-Berg
Op-die-Berg Die Dorp op die Berg | |
---|---|
Koördinate: 33°01′S 19°17′O / 33.017°S 19.283°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Witzenberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,04 km2 (0,40 vk. myl) |
Hoogte | 965 m (3 166 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 531 |
• Digtheid | 1 472/km2 (3 810/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 89.2% |
• Swart mense | 6.6% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.5% |
• Xhosa | 1.3% |
• Ander | 2.2% |
Op-die-Berg of Die Dorp op die Berg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit is in die Koue Bokkeveld, noord van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Op-die-Berg lê in die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val. Die R303-streeksroete gaan deur die dorp.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Op-die-Berg". Sensus 2011.
Setel: Stellenbosch | ||
Witzenberg | Bella Vista • Ceres • Dwarsrivier • eNduli • Montana • Op-die-Berg • Pine Valley • Prince Alfred Hamlet • Tulbagh • Wolseley | |
Drakenstein | ||
Stellenbosch | Franschhoek • Groendal • Jamestown • Kayamandi • Klapmuts • Kylemore • Langrug • Languedoc • Pniel • Robertsvlei • Rozendal • Stellenbosch • Wemmershoek | |
Breedevallei | ||
Langeberg |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.