For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Phu Bai Internasionale Lughawe.

Phu Bai Internasionale Lughawe

Phú Bài Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Phú Bài
IATA: HUIICAO: VVPB
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Middle Airport Authority
Bedien Huế, Viëtnam
Ligging Hương Thủy
Hoogte bo seevlak 49 vt / 15 m
Landkaart
HUI is in Viëtnam
HUI
HUI
Ligging in Viëtnam
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 2 675 8 775 Teer
Terminaalgebou by die Phú Bài-lughawe
Die Phú Bài-lughawe

Phú Bài Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Phú Bài) is 'n internasionale lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 16 km suid van Huế, in die Thừa Thiên-Huế provinsie en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery Vietnam Airlines.

Die lughawe se aanloopbaan is 2670 meter lank. Die lughawe kan 2 miljoen passasiers per jaar hanteer.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Op 30 Oktober 2005 het die Phú Bài-lughawe amptelik sy eerste internasionale vlug verwelkom sedert dit in 2002 deur die Viëtnamese regering toegelaat is om internasionale vlugte te ontvang. Die huurvlug wat deur Austrian Airlines bedryf is, het Oostenrykse toeriste vanaf Luang Prabang, Laos, vervoer. Op 24 Mei 2007 het Changi Airports International (CAI) aangekondig dat hy 'n Memorandum van Verstandhouding (MOU) onderteken het met die People's Committee van Thua Thien Hue Provinsie vir die ontwikkeling van Phu Bai-Hue Internasionale Lughawe. Hierdie MOU is onderteken as deel van die Viëtnamese regering se bekendstelling van 'n toerisme-meesterplan om die Thua Thien Hue-provinsie as die volgende internasionale toerismebestemming van Viëtnam te ontwikkel.

Die MOU is onderteken deur mnr. Nguyen Xuan Ly, voorsitter van People's Committee van Thua Thien Hue Provinsie en mnr. Chow Kok Fong, hoof- uitvoerende beampte van CAI in Viëtnam. Die gebeurtenis is bygewoon deur amptenare van die Burgerlugvaartadministrasie van Viëtnam (CAAV).

Op 23 Februarie 2013 sou die Phú Bài-lughawe na verwagting vir agt maande sluit vir aanloopbaanherstelwerk en opgraderings, na raming tussen 500 en 600 miljard Vietnam Dong. Die lughawe was eintlik van 20 Maart tot 20 September gesluit, twee maande minder as wat beplan is. Gedurende hierdie tydperk moes toeriste wat per lug na Hue wou reis , Da Nang Internasionale Lughawe gebruik.

'n Nuwe terminaal belê deur The Airports Corporation of Vietnam met 'n totale belegging van ongeveer VNĐ2,250 triljoen (VS$96,9 miljoen) sal ongeveer 10 118 vierkante meter beslaan en teen 2020 'n kapasiteit van vyf miljoen passasiers per jaar hê en tot 6,5-7 miljoen passasiers teen 2025. Hierdie terminaal is geskeduleer om teen die einde van 2021 klaar te wees.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Phu Bai Internasionale Lughawe
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?