For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Northcliff.

Northcliff

Northcliff
Northcliff is in Gauteng
Northcliff
Northcliff
 Northcliff se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°8′46″S 27°58′12″O / 26.14611°S 27.97000°O / -26.14611; 27.97000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal9,06 km2 (3,50 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal14 664
 • Digtheid1 619/km2 (4 190/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense63.5%
 • Indiërs/Asiërs7.5%
 • Bruin mense4.9%
 • Swart mense22.8%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Engels 55.1%
 • Afrikaans 25.4%
 • Zoeloe 4.1%
 • Tswana 2.9%
 • Ander 12.5%

Northcliff is 'n welgestelde en eksklusiewe voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad is geleë op Northcliffrif, wat aan die een kant 'n uitsig bied oor die sentrale sakegebied en aan die ander kant van die boomryke noordelike voorstede. Northcliff se groot wonings is teen 'n steil helling van die heuwel geleë en grens aan die Randburgse voorstede Fairland, Blackheath, Cresta en Berario.

Onlangs is daar strate met toegangsbeheer afgesper om meer sekuriteit en eksklusiwiteit aan inwoners van Northcliff te bied. Northcliff is geleë in streek B van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]
Uitsig oor Northcliff (1978)

Die woonbuurt is uitgelê op 'n gedeelte van die plaas genaamd Waterval op die ou Witwatersrand.[2] Dit is op 3 Oktober 1934 gestig en genoem na die noordelike rif.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Northcliffrif (ook bekend as Aasvoëlkop vanweë die kranse wat deur hierdie roofvoëls bewoon was voordat dit verstedelik is) word al meer as 250 000 jaar lank deur mense bewoon. Op 1807 meter is die rif die tweede hoogste punt in Johannesburg, een meter laer as die Observatory-heuwel. Dit het drie plantegroeisones en word deur baie verskillende diere bewoon.

Ekonomie

[wysig | wysig bron]

Northcliff word bedien deur Cresta Shopping Centre, een van die grootste winkelsentrums in Johannesburg wat op die grens van Northcliff in die voorstad Cresta geleë is. Ander kleiner voorstedelike winkelkomplekse is binne maklike toegang, byvoorbeeld Northcliff Corner, The Verdi Centre, Heathway Square en Home Living Design Centre.

Onderwys

[wysig | wysig bron]

Hoewel dit in Blackheath geleë is, gee die voorstad sy naam aan die Northcliff High School asook Northcliff Primary School.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Northcliff". Sensus 2011.
  2. Raper, Peter E.; Moller, Lucie A.; du Plessis, Theodorus L. (2014). Dictionary of Southern African Place Names. Jonathan Ball Publishers. p. 1412. ISBN 9781868425501.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Northcliff
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?