For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Mopaniemot.

Mopaniemot

Mopaniemot
'n Mopaniemot in die Krugerwildtuin
'n Mopaniewurm op 'n mopanieboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Saturniidae
Genus:
Gonimbrasia
Spesie:
G. belina
Binomiale naam
Gonimbrasia belina
Westwood, 1849

'n Mopaniemot is 'n vlinder, Imbrasia belina, wat in Suidelike Afrika voorkom, en behoort tot die familie van Saturniidae.[1] Die larwe van hierdie mot is eetbaar in sy ruspestadium[2] en word 'n mopaniewurm genoem.

Volksname

[wysig | wysig bron]

Verspreiding

[wysig | wysig bron]

Imbrasia belina kom in Angola, Botswana, Kameroen, Demokratiese Republiek van die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor.[3] Dit word oor die algemeen aangetref waar mopaniebome (Colophospermum mopane) voorkom, maar is nie heeltemal beperk tot die verspreiding van hierdie bome nie.[1]

Habitat

[wysig | wysig bron]

Semi-woestyn, bosveld en grasveld met 'n hoë konsentrasie van mopanieveld.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Volwasse motte het 'n vlerkspan van 120 mm. Die kleur van die vlerke wissel van bruin tot groen en bruin tot rooi. Daar is groot oranje oogkolle op die agtervlerke, omring deur swart en wit ringe, en kleiner oogkolle op die voorvlerke. Die larwes (ruspes) is groot, tot ongeveer 100 mm lank en ongeveer 10 mm in deursnee. Hulle is swart met rooierige, geel en witterige bande en het kort rooi of swart stekels wat met fyn wit hare bedek is.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Mopane worm" (in Engels). SANBI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2017. Besoek op 26 April 2017.
  2. "Mopane worm utilisation and rural livelihoods in Southern Africa" (PDF). Center for International Forestry Research. Besoek op 26 April 2017.
  3. 3,0 3,1 "Gonimbrasia belina (Westwood, 1894)". African Moths. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 26 April 2017.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Mopaniemot
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?